Boeing AH-64 Apache

Boeing AH-64 Apache
'n AH-64 Apache van die Amerikaanse 101st Aviation Regiment opereer in Irak
Tipe Aanvalshelikopter
Vervaardiger Hughes Helicopters (1975–84)
McDonnell Douglas (1984–97)
Boeing Defense, Space & Security (1997–huidig)
Nooiensvlug 30 September 1975[1]
Vrygestel April 1986[2]
Status Aktiewe diens
Hoofgebruiker Amerikaanse Gewapende Magte
Vervaardig 1986-1991

Die Boeing AH-64 Apache is 'n aanvalshelikopter aanvanklik deur Hughes Helicopters ontwikkel as die model 77 en beskik oor 'n tandemkajuit vir 'n tweemanspan.

  1. "Boeing Marks 25th Anniversary of Apache First Flight Sept. 30" (in Engels). Boeing. 2 Oktober 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2019.
  2. Haynes, Mary L. and Cheryl Morai Young, ed. "Department of the Army Historical Summary, FY 1987, Chapter 5: Modernizing and Equipping the Army" Geargiveer 20 Julie 2016 op Wayback Machine. Center of Military History, United States Army, 1995.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy